Nuwe Advertensie Webtuiste
Daar is ‘n nuwe Afrikaanse advertensie webtuiste genaamd Voetsoots. Jy kan alles wat jy ontslae van wil raak hier gratis adverteer. Ek sien daar is ongelukkig nie ‘n afdeling vir Skoonma’s nie, maar ek neem aan dit is waarvoor die “volksvreemde” afdeling is.
Probeer dit gerus, dit is ‘n lekker vinnig en eenvoudige webtuiste.
Kry dit by www.voetstoots.net
